Belangrike datums
18 Februarie 2026 - Agri NW Stategiese Sessie met aktiviste/leiers, NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
12 Maart 2026 - 09:00 Agri NW Algemene Raad & 12:00 Agri NW Padberaad, NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
15 April 2026 - NWRPO Kongres te Senwes Hoofkantoor, The Barn, Klerksdorp
19 - 20 Junie 2026 - Agri NW Veiligheidsopleiding
23 Junie 2026 - 09:00 Agri NW Algemene Raad & 12:00 Agri NW Voorsitters en Sekretariaat Inligtinsdag, NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
15 Julie 2026 - Agri NW Voorsittter/Sekretariaat Inligtingsessie, NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
14 - 15 Augustus 2026 - Agri NW Veiligheidsopleiding
2 September 2026 - Agri NW Informele braai, ATKV-Buffelspoort
3 September 2026 - Agri NW Kongres, ATKV-Buffelspoort
4 September 2026 - Agri NW Dagbestuur/Borge-ontbyt, ATKV-Buffelspoort
22 Oktober 2026 - 09:00 Agri NW Algemene Raad & 12:00 Agri NW Omgewingsake
11 Desember 2026 - Agri NW kantoor sluit
Welkom in ons kontrei
Diep gewortel in die Noordwes provinsie, maak Agri NW sedert 1995 sy produsente se hande sterk om optimaal te presteer in die hedendaagse uitdagende landbou-omgewing.
Ons werk ook nou saam met besighede, beleidmakers en die publiek om die landbousektor welvarend en volhoubaar te maak – vir vandag en vir die toekoms.
2025-Nasionale Minimum Loon
AGRI NW: Belangrike Nuus/Gebeure
DROOGTEHULP
Wanneer die grond droog is, moet ONS saamstaan - jou steun maak die verskil - help ONS boere deur 'n bydrae te maak!

MEDIAVERKLARING: HOFVERRIGTINGE POTCHEFSTROOM MOORDVERHOOR: SIAS WILLEMSE
Die vlaag van sinnelose en wrede moorde wat die Noordwes Provinsie die afgelope maand in rou gedompel het, in 'n tyd waar wetteloosheid, misdaad en korrupsie aan die orde van die dag...
Lees Meer
MEDIAVRYSTELLING- AGRI NW TAKEL DIE MISDAADGOLF EN SWAK SAPD-DIENSLEWERING
Agri NW is deeglik bewus van die groterwordende misdaadgolf wat die volhoubaarheid van die landelike gemeenskap in die Noordwes Provinsie bedreig.
Lees Meer
Gewysigde brief aan lede/Amended letter to members
Agri SA wil graag sy standpunte oor belangrike aktuele kwessies uitklaar...
Lees MeerVideo's
Word 'n vriend van die NW-boer





