Belangrike datums
13 Mei 2025 09:00 Agri NW Natuurlike Hulpbronne (Water- en Omgewingsake) vergadering – NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
28 Mei 2025 – NWRPO Jaarkongres
24 Junie 2025 – Agri NW Algemene Raad
13:30 Agri NW Arbeid en Opleiding vergadering – NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
28 Augustus 2025 – Agri NW Jaarkongres gekombineerd met Agri NW Jongboer van die Jaar
16 Oktober 2025 – Agri SA Jaarkongres
23 Oktober 2025 – Agri SA Algemene Raad
13:30 Agri NW Plaaslike Regering, NWK Opleidingsentrum, Lichtenburg
12 Desember 2025 – Agri NW kantoor sluit
Welkom in ons kontrei
Diep gewortel in die Noordwes provinsie, maak Agri NW sedert 1995 sy produsente se hande sterk om optimaal te presteer in die hedendaagse uitdagende landbou-omgewing.
Ons werk ook nou saam met besighede, beleidmakers en die publiek om die landbousektor welvarend en volhoubaar te maak – vir vandag en vir die toekoms.
2025-Nasionale Minimum Loon
Agri NW Veiligheidsinisiatief in samewerking met Star Lubricant Distributors
AGRI NW: Belangrike Nuus/Gebeure
Agri NW Kollektiewe Bedinging
DROOGTEHULP
STATISTIEK SA LANDBOUSENSUS (CoCA 2017):
Nuus

MEDIAVERKLARING: HOFVERRIGTINGE POTCHEFSTROOM MOORDVERHOOR: SIAS WILLEMSE
Die vlaag van sinnelose en wrede moorde wat die Noordwes Provinsie die afgelope maand in rou gedompel het, in 'n tyd waar wetteloosheid, misdaad en korrupsie aan die orde van die dag...
Lees Meer
MEDIAVRYSTELLING- AGRI NW TAKEL DIE MISDAADGOLF EN SWAK SAPD-DIENSLEWERING
Agri NW is deeglik bewus van die groterwordende misdaadgolf wat die volhoubaarheid van die landelike gemeenskap in die Noordwes Provinsie bedreig.
Lees Meer
Gewysigde brief aan lede/Amended letter to members
Agri SA wil graag sy standpunte oor belangrike aktuele kwessies uitklaar...
Lees MeerVideo's